Danda op Oudeur

Danda op Oudeur

لا توجد تقييمات بعد
2013 · الإنجليزية · كيندل · 2 طبعات
أضف إلى الرف

قيم هذا الكتاب


تصدير مجلة الكتاب

الوصف

Toe Danda ’n jaar gelede op die vissersdorp Oudeur aangekom het, het hy gedink al sy probleme is opgelos. Want hy was weer by sy pa, ver van sy peetouers wat nie vir hom omgee nie, daar was plek vir sy diere en hy kom kom en gaan soos hy wou. Maar een aand, nadat die onbekende man op die sypaadjie met hom gepraat het, besef Danda hy weet reeds geruime tyd alles is nie pluis nie. Hy gee nie meer sy hart aan die dinge waarvoor hy vroeër so baie omgegee het nie, en sy pa is stil en bedruk.
Toe hy ’n afspraak met die onbekende nakom, raak Danda teen sy sin betrokke by die bedrywighede van die dorp se mees gevreesde bende rampokkers, en ’n afperser wat geduldig wag op die ondergang van die beste man in die wêreld – Danda se eie pa.

Is die wêreld regtig so ’n ingewikkelde plek soos wat sy pa sê, of maak mense dit ingewikkelder as wat dit is?

تفاصيل الكتاب

تنسيق كيندل
صفحات 179 صفحات
لغة الإنجليزية
منشور سبتمبر 20, 2013
الناشر Tafelberg
الطبعات 2 طبعات
رقم ISBN-10 0624065235
رقم ISBN-13 9780624065234

الأنواع

أضف إلى الرف

قيم هذا الكتاب


تصدير مجلة الكتاب