تفاصيل الكتاب
تنسيق
غلاف صلب
صفحات
40
لغة
الأفريكانية
منشور
Mar 1, 2012
الناشر
Protea Boekhuis
رقم ISBN-10
1869195221
رقم ISBN-13
9781869195229
الوصف
Daar is 'n land waar die mense amper nooit praat nie. In hierdie vreemde land moet jy woorde koop en hulle insluk om hulle te kan uitspreek. Klein Floris het woorde nodig om sy hart vir die pragtige Susanna oop te maak. Maar hoe moet hy dit doen? Want om alles vir Susanna te se wat hy graag vir haar wil se, sal 'n fortuin kos.