Hierdie verwerking (van Gustav Schwab se oorspronklike werk) deur Otto Kamp, met tekeninge deur Klaus Gelbhaar, het oorspronklik in Duitsland verskyn onder die titel Deutsche Volks- und Heldensagen. (t.p. verso)
Inhoud: Genoveva; Die geldsakkie en die wenshoedjie; Die skone Magelone.