Detalles del libro
Formato
Kindle
Páginas
596
Idioma
Afrikáans
Publicado
Oct 18, 2016
Editorial
Adamastor
ISBN-10
0795801254
ISBN-13
9780795801259
Descripción
Die Eerste Wereldoorlog gooi Sean Courtney en skerpskutter Mark Anders se lot in Frankryk saam. In 'n wildernis in Suid-Afrika bereik Mark se verterende liefde vir die eiesinnige Storm Courtney 'n hoogtepunt, terwyl sy bloedige stryd met Sean se vervreemde seun op die spits gedryf word. Wildernis is die vertaling van A Sparrow Falls.
Géneros
Misterio
Ciencia Ficción
Suspenso y Thriller
Acción y Aventura
Historia
Naturaleza