توضیحات
DIE DINSDAGOGGEND-OMNIBUS vertel die verhaal van Jamie Bryan wie se lewe onherroeplik verander wanneer haar man, Jake, se gevaarlike werk as brandweerman hom deel maak van die statistiek na die terroriste-aanval op die World Trade Center. Sy waak langs sy bed en doen alles in haar vermoe om n man te help wat haar nie kan onthou nie. In hierdie tyd leer ken sy ook n diep geloof in God, wat sy nie vantevore met Jake gedeel het nie. n Geloof wat haar sal help om n nuwe lewe te bou. DIE DINSDAGOGGEND-OMNIBUS bied twee van Karen Kingsbury se aangrypendste verhale, EEN DINSDAGOGGEND sowel as EN DIE LEWE DAARNA saam in een lekkerlees-bundel. Dit is n verhaal van lewenslesse, aanvaarding en geloof, asook hoop op n nuwe toekoms."
جزئیات کتاب
فرمت
کتاب الکترونیکی
زبان
آفریکانس
منتشر شده
ژانویه 1, 2012
ناشر
CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
ISBN-10
1306510546
ISBN-13
9781306510547