Die Eseltjie Grisella

Die Eseltjie Grisella

هنوز رتبه‌بندی نشده است
Jan 1, 1961 · آفریکانس · جلد سخت (131 صفحات)
به قفسه اضافه کنید

به این کتاب امتیاز دهید


صدور دفتر کتاب

جزئیات کتاب

فرمت جلد سخت
صفحات 131
زبان آفریکانس
منتشر شده Jan 1, 1961
ناشر Tafelberg Uitgewers

توضیحات

Tino, wat saam met sy eseltjie Grisella op die eiland Elba woon, is ’n arm Italiaanse weeskind. Grisella is die mooiste eseltjie op die eiland, met sagte grys pels, ’n wit buik, en een swart oor. Die eseltjie was ’n geskenk aan Tino van ou Petronella.

Om vir Grisella te sorg, laat Tino toeriste se kinders op die eseltjie ry vir ’n vergoeding. Sodoende ontmoet Tino vir Betty, dogter van ’n ryk Suid-Amerikaner. Betty is só ingenome met Grisella dat sy haar vader oorreed om die eseltjie vir haar te koop. Tino word ook aangestel as toesighouer van Grisella, en kry ’n uniform om te dra. Saam met die familie gaan Tino en Grisella daarna op reis deur Europa.

Een nag besluit die nuwe eienaars van Grisella om weer terug te keer na Brasilië, en neem Grisella saam—maar laat Tino agter! Tino wat nog nooit in sy lewe geskei was van Grisella nie sit hulle per skip agterna.
به قفسه اضافه کنید

به این کتاب امتیاز دهید


صدور دفتر کتاب