توضیحات
Op 'n dag maak die muse 'n speelse draai by taalkenner Johan Combrink en krap sy sinne so deurmekaar dat hy die Taal met 'n proeslag op sy kop gaat staanmaak. Toe kry kunste-nar Piet Grobler 'n hand by en laat die letters lekker lyf kry. Die resultaat? Méér as Afrikaans. Pure kwinksinnige Lagfrikaans. (flapteks)
جزئیات کتاب
فرمت
جلد نرم
صفحات
96 صفحه
زبان
آفریکانس
منتشر شده
Jan 1, 1998
ناشر
Tafelberg - Uitgewers Beperk
ISBN-10
0624036588
ISBN-13
9780624036586