توضیحات
Die wraak is soet . . .
Toe die glanstydskrif waar lady Sarah St. Sebastian as ’n redakteur werk vir Devon Hunter as een van die tien sexyste mans benoem, word hy oorlaai deur aandag. Die volmaakte weerwraak? Om Sarah te dwing om voor te gee sy is sy verloofde op ’n sakereis Parys toe.
As gevolg van ’n onlangse blaps in haar familie, moet Sarah instem as sy die St. Sebastians se naam wil beskerm. Maar die stad van ligte verander hulle kastige verlowing in ware begeerte – met gevaarlike komplikasies . . .

جزئیات کتاب
فرمت
کیندل
صفحات
183 صفحه
زبان
انگلیسی
منتشر شده
Nov 5, 2014
ناشر
Jacklin Enterprises