Die ontvoering

Die ontvoering

Pas encore d'évaluations
2009 · Anglais · Kindle · 14 editions
Ajouter à l'étagère

Évaluer ce livre


Exporter le journal de lecture

Description

Wanneer FBI-agent Luke Falcon se neef, sy vrou en hulle seun verdwyn, vrees Luke die ergste. Wanneer die betaling van die losprys skeefloop, begin lyke opduik en Luke se frustrasie loop hoog.
Caroline, Luke se meisie en suster van die ontvoerde vrou, gee baie om vir Luke, maar weet nie of hulle hierdie storm saam gaan deurstaan nie.
Namate die tyd aanstap en die druk al meer word, begin Luke vrees dat onskuldige mense dalk sal seerkry ... en dat sy verhouding met Caroline nie die krisis sal oorleef nie.

Détails du livre

Format Kindle
Pages 271 pages
Langue Anglais
Publié Nov 3, 2009
Éditeur CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Éditions 14 editions
Ajouter à l'étagère

Évaluer ce livre


Exporter le journal de lecture