Description
Hier is sestien van Esopus se wyse, gevatte en tydlose fabels, vir die eerste keer uitgebeeld teen die Afrikaagtergrond. Esopus het dalk oorspronklik uit Afrika gekom, en dit het Beverley Naidoo en Piet Grobler geinspireer om die diere van Afrika die hoofrolle te gee in hierdie opwindende interpretasie van een van die wereld se mees klassieke werke.
Détails du livre
Format
Relié
Pages
54 pages
Langue
Afrikaans
Publié
Feb 1, 2011
Éditeur
Human & Rousseau
ISBN-10
0798152850
ISBN-13
9780798152853