Lilla Spigg

Lilla Spigg

Pas encore d'évaluations
Jan 1, 2014 · Suédois · Relié (32 pages)
Ajouter à l'étagère

Évaluer ce livre


Exporter le journal de lecture

Détails du livre

Format Relié
Pages 32
Langue Suédois
Publié Jan 1, 2014
Éditeur Alfabeta
ISBN-10 9150116703
ISBN-13 9789150116700

Description

Soms vertel die kleinste vissies die grootste stories …

“Ek’s jammer, ek’s jammer, ek’s jammer ek’s laat,
maar ek het geswem tussen mossels en wier.
En daar by ’n wrak met ’n skatkis vol goud
het ek en ’n meermin gespeel vir ’n uur.”

Glo jý Tjokkie se storie?
Tjokkie is ’n vissie met ’n groot verbeelding; hy is altyd vol stories oor hy laat vir klas opdaag. Maar wat sal gebeur as hy eendag régtig in die moeilikheid beland? Sal iemand hom dan nog glo?
Ajouter à l'étagère

Évaluer ce livre


Exporter le journal de lecture