Détails du livre
Format
Broché
Pages
159
Langue
Afrikaans
Publié
Nov 1, 2015
Éditeur
Protea Boekhuis
ISBN-10
148530234X
ISBN-13
9781485302346
Description
Dit is die yskoue winter van 1944/1945. Die Tweede Wêreldoorlog woed nog en Nederland ly onder die Duitse besetting. Die 15-jarige Michiel kan nie wag tot hy oud genoeg is om aan die ondergrondse versetbeweging deel te neem nie. Wanneer Dirk, die bure se seun, hom vra om 'n brief af te lewer, voel hy dat hy uiteindelik ernstig opgeneem word. Maar Dirk word gearresteer en die persoon aan wie hy die brief moet besorg, word deur die Duitsers doodgeskiet. Gaan Michiel die brief oopmaak en die verantwoordelikheid van die opdrag daarin aanvaar? (flapteks)
Genres
Thriller & Suspense
Enfants
Action & Aventure
Fantaisie