Détails du livre
Format
Kindle
Pages
95
Langue
Anglais
Publié
Sep 14, 2014
Éditeur
LAPA Uitgewers
Description
Blonde hare ...
Helderblou oë ...
’n Skitterwit glimlag ...
Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur instap. Maar hy is net ’n doodgewone ou. Hoe kan hy die mooiste meisie in die skool se aandag trek? Julia, sy beste vriendin, het ’n plan ...