Die goorgomgaai

Die goorgomgaai

まだ評価がありません
Jul 1, 2020 · アフリカーンス語 · ハードカバー (32 ページ)
棚に追加

この本を評価する


ブックジャーナルをエクスポート

本の詳細

形式 ハードカバー
ページ数 32
言語 アフリカーンス語
公開されました Jul 1, 2020
出版社 Protea Boekhuis
ISBN-10 1485311373
ISBN-13 9781485311379

説明

Vandat Die goorgomgaai die eerste keer 20 jaar gelede as The Gruffalo verskyn het, het dit ‘n internasionale klassieke kinderboek geword. Meer as 13.5 miljoen kopieë van die boek is wêreldwyd verkoop. Dit is in 76 tale wêreldwyd vertaal.

AGTERGROND
“’n Muis gaan stap deur die donker bos.
’n Vos sien die muis en hy dink aan kos.”

Loop verder saam met die vindingryke muis deur die donker bos en ontdek wat gebeur wanneer hy ’n vos, ’n uil én ’n honger goorgomgaai raakloop …
棚に追加

この本を評価する


ブックジャーナルをエクスポート