Die helaasheid van die dinge

Die helaasheid van die dinge

まだ評価がありません
2018 · アフリカーンス語 · ペーパーバック · 26 版
棚に追加

この本を評価する


ブックジャーナルをエクスポート

説明

In Die helaasheid van die dinge keer die skrywer terug na sy geboortedorp in Vlaandere. Ons maak kennis met die pa wat trots op sy fiets van kroeg tot kroeg ry om sy pasgebore seun vir sy drinkebroers te wys, met die ouma wie se nagrus alte dikwels deur die polisie versteur word as hulle een van haar dronk seuns huis toe bring, en met die werklose ooms wat meer belangstel in ’n suipwedstryd as in ’n deugsame lewe.

Dimitri Verhulst se Die helaasheid van die dinge is sowel ’n pragtige ode aan as ’n skreeusnaakse afrekening met die dorp van sy jeug.

“Hy is een van die grootste en wildste talente in die Vlaamse letterkunde … ’n Groot stilis, met ’n genadelose kyk op sake.”
NRC Handelsblad

本の詳細

形式 ペーパーバック
ページ数 180ページ
言語 アフリカーンス語
公開されました 9月 1, 2018
出版社 Protea Boekhuis
ISBN-10 1485307112
ISBN-13 9781485307112

ジャンル

棚に追加

この本を評価する


ブックジャーナルをエクスポート