Die kougomstrik

Die kougomstrik

まだ評価がありません
2013 · アフリカーンス語 · キンドル
棚に追加

この本を評価する


ブックジャーナルをエクスポート

説明

Kwaaikofski is ‘n 9jarige seun met ‘n avontuurlike stokperdjie: Hy is ’n amateur-speurder. Hy kou altyd kougom , want dit help hom dink. Hy haal ook NOOIT sy kep af nie, want dit sorg dat sy brein altyd teen die optimale temperatuur funksioneer – iets wat natuurlik noodsaaklik is vir belangrike speurders soos hy!
Sy eerste speursaak is ’n moeilike een: Waarom op aarde verdwyn sy gunsteling-kougom uit Olgo se winkel? Het daai simpel vent, Slang, dalk iets daarmee te doen? Een ding is seker: Speurder Kwaaikofski gaan uitvind!

Die intriges is eenvoudig, maar uiters vermaaklik en die humoristiese illustrasies sal sorg dat kinders dol sal wees oor hierdie koddige, maar brawe klein speurder se avonture!

本の詳細

形式 キンドル
ページ数 58ページ
言語 アフリカーンス語
公開されました Feb 15, 2013
出版社 Human & Rousseau
ISBN-10 0798163585
ISBN-13 9780798163583

ジャンル

棚に追加

この本を評価する


ブックジャーナルをエクスポート