Die Wonderwerker

Die Wonderwerker

まだ評価がありません
2012 · アフリカーンス語 · キンドル · 3 版
棚に追加

この本を評価する


ブックジャーナルをエクスポート

説明

Toe Eugène Marais deurtrek van malaria en morfien by 'n vreemde plaashuis in die Waterberg ingeneem word, verander daardie huishouding heeltemal. Twee vroue ding mee om sy aandag - Maria, die huisvrou, en Jane, 'n jong meisie onder die gesin se sorg. En op hulle beurt is daar twee jaloerse mans - Gys, die eggenoot, en hul seun, Adderjan. Oor die maande waarin Marais onder die sorg van die twee vroue herstel, verrig hy wat vir die plaasmense en hul bure na wonderwerke lyk. Hy versamel en ondersoek byna alles, maak diere mak en bring hulle in sy kamer in, genees besoekers. Hy "mesmeraais" mense en hou hom besig met dinge wat soos toordery lyk. Algaande bring sy teenwoordigheid in almal die verlange na iets onbereikbaars na vore, maar dis Marais se verlange na die jongmeisie, en hare na hom en na 'n ander lewe, wat al die versweë konflikte op die spits dryf.

本の詳細

形式 キンドル
ページ数 166ページ
言語 アフリカーンス語
公開されました 9月 28, 2012
出版社 SA Penguin
棚に追加

この本を評価する


ブックジャーナルをエクスポート