Sprakeloos

Sprakeloos

まだ評価がありません
Jan 1, 2011 · アフリカーンス語 · ペーパーバック (303 ページ)
棚に追加

この本を評価する


ブックジャーナルをエクスポート

本の詳細

形式 ペーパーバック
ページ数 303
言語 アフリカーンス語
公開されました Jan 1, 2011
出版社 Protea Boekhuis
ISBN-10 1869194020
ISBN-13 9781869194024

説明

In die outobiografiese roman SPRAKELOOS vertel Tom Lanoye van sy ma se beroerte, haar spraakverlies en haar langsame aftakeling en uiteindelike dood. Terselfdertyd toon die roman die ontreddering van 'n skrywer wat sy moedertaal in sy moeder sien verlore gaan en wat dié verlies probeer besweer met 'n vuurwerk van woorde. Die verlies van taal word herstel met taal. Met heelwat humor neem die skrywer ook afskeid van sy jeug, van sy pa se slaghuis en die sprankelende Vlaamse stadsbuurt waarin hy grootgeword het. Maar bowenal is dit 'n afrekening met sy ma - 'n klein, temperamentele amateuraktrise wat nie die teater en die werklike lewe uit mekaar kon hou nie. Sy vorm die middelpunt van talle tragikomiese familietaferele. Die vertelling is vol oordaad, uitweidings en doelbewuste vertragings, maar in die hande van Tom Lanoye word dit 'n stilistiese kragtoer. Dit is 'n meesleurende en oorrompelende boek.

ジャンル

ユーモア
棚に追加

この本を評価する


ブックジャーナルをエクスポート