説明
Sy’s ’n Boeremeisie, hy’s ’n Jood. Hulle glo die verskille sal oorkom word. En Izak, met sy lag, sy terg, weet Elizabeth, maak altyd ’n plan. Tot die dag van die doodsbelofte. Toe weet Elizabeth dis verby.
本の詳細
形式
キンドル
ページ数
283ページ
言語
アフリカーンス語
公開されました
Apr 1, 2014
出版社
LAPA Publishers
ISBN-10
1776357531
ISBN-13
9781776357536