'n Huis vir Ester

'n Huis vir Ester

아직 평점이 없습니다
2014 · 아프리칸스어 · 킨들
서가에 추가

이 책 평가하기


도서 일지 내보내기

설명

Twintig jaar lank wag Ester Gelderblom al vir ’n huis. In Oudtshoorn se snerpende
winter tree sy en haar vriendin Katjie aan om te sien of hulle name dalk dié keer op die regering se lys van nuwe huiseienaars verskyn. Ester droom van ’n tuiste vir haar dogter Liedjie, wat Sondae klawerbord by die Bless Me Jesus speel, en ’n plek waar haar man Neville weer op sy voete kan kom.

Maar korrupsie beduiwel alles: Vir omkoopgeld manipuleer amptenare die behuisingskema se waglyste. Wanneer Katjie se blyplek afbrand, neem die twee vroue die reg in eie hande en beset hulle twee leë huise. So sit Ester en Katjie ’n reeks gebeure aan die gang wat alles kosbaar in hul lewens sal bedreig.
’n Huis vir Ester is ’n verhaal oor gierigheid en mag en diestryd om geregtigheid
wanneer goeie mense besluit genoeg is genoeg.

책 세부 정보

형식 킨들
페이지 232 페이지
언어 아프리칸스어
출판됨 10월 1, 2014
출판사 Umuzi
ISBN-10 1415206163
ISBN-13 9781415206164
서가에 추가

이 책 평가하기


도서 일지 내보내기