Veilige hawe

Veilige hawe

아직 평점이 없습니다
2018 · 아프리칸스어 · 킨들 · 2 editions
서가에 추가

이 책 평가하기


도서 일지 내보내기

설명

Veilige hawe is ’n heruitgawe van twee van die skrywer se gewildste romanses, Vonkpos vir die hart en ’n Beskermengel vir Marlene.

Vonkpos vir die hart
Hy noem haar meisiekind, soms. Maar die muur om hom kry Liezl nie afgebreek nie. Pieter Naudé is nie ’n maklike man nie. Die pyn na die moord op sy vrou en dogters kan sy verstaan. Sy het self haar man verloor. Soms is hy meer genaakbaar as ander kere en sy raak lief vir hom. Maar sy weet nie of ’n verhouding tussen hulle kan werk nie, want hy bly geslote.
’n Beskermengel vir Marlene
Haar pa het haar geleer: pasop vir mans. Pasop dat jy nie goedkoop is nie, jou vertert nie, soos jou ma. By Gawie was Marlene veilig. Maar nou is sy ’n weduwee op 23. Sy’s bang. Tot Adolf opdaag. Haar bang word vertoue. Sy erken dat sy hom liefhet. Baai haar in sy sorg, sy omgee. Tot die verlede hulle inhaal.

책 세부 정보

형식 킨들
페이지 327 페이지
언어 아프리칸스어
출판됨 Mar 4, 2018
출판사 LAPA Uitgewers
ISBN-10 079938903X
ISBN-13 9780799389036
서가에 추가

이 책 평가하기


도서 일지 내보내기