Beschrijving
Louise gaan soek hulp teen insomnia by die Jerigo Slaapkliniek in die mistige klowe van die Pelgrimsrus-omgewing. Sy gaan ook soek na haar verloofde wat hier is vir hulp, maar vir 'n ruk niks van hom laat hoor het nie. Of is hy nie hier nie? In die geheimsinnigheid van die feitlik ondeurdringbare bos wat Jerigo omring en uit die gebou se toringvensters hou iemand haar dop - sy voel dit, sy weet dit. Of verbeel sy haar dit omdat sy reeds begin hallusineer van slaaploosheid?
Boekdetails
Formaat
Kindle
Taal
Engels
Gepubliceerd
mei 1, 2012
Uitgever
LAPA Publishers
Edities
2 edities
ISBN-10
0799355674
ISBN-13
9780799355673