Boekdetails
Formaat
Kindle
Pagina's
431
Taal
Afrikaans
Gepubliceerd
Nov 7, 2025
Uitgever
Human & Rousseau
ISBN-10
0798185686
ISBN-13
9780798185684
Beschrijving
Bennie Griessel en Vaughn Cupido ontvang die blye tyding dat hulle uiteindelik weer bevorder is tot die rang van kaptein. Maar hul vreugde is van korte duur. Die vergruisde liggaam van een van Cupido se beste vriende is gevind onder die motor waaraan hy in sy motorhuis gewerk het . . . was dit 'n ongeluk, of koelbloedige moord? En op ’n imposante plaas buite Stellenbosch ontplof ’n woonwa. Onverklaarbaar. Nadat die vuur geblus is, word ’n liggaam in die wrak gevind . . .