Detalhes do Livro
Formato
Brochura
Páginas
127
Idioma
Africâner
Publicado
Jan 1, 1991
Editora
Tafelberg
ISBN-10
0624030482
Descrição
Niemand het nog ooit die Rooi Prinses gesien nie, want sy het in die Wittoringpaleis grootgeword en was nog nooit buite sy mure nie. Om nie eens te praat van in die Res van die Wêreld nie. Maar haar twaalfde verjaarsdag is die dag waarop sy eindelik aan die volk vertoon word. Maar voor hulle nog één rooi haartjie kan sien, gebeur die verskriklikste dirng: drie woeste rowers spring te voorksyn en ontvoer die prinses met koets en al in 'n wilde rit die stad uit en die wildernis in.