Beskrivning
Ontdek die wyse lewenslesse wat Esopus en Jean de La Fontaine se dierefabels ons leer. Johann Strauss se kleurvolle en humoristiese illustrasies prikkel kinders se verbeelding en behou hulle aandag. Genier hierdie pragboek saam met u kinders - dis 'n bron van vermaak vir die hele gesin!
Bokdetaljer
Format
Inbunden
Sidor
62 sidor
Språk
Afrikaans
Publicerad
jan 1, 2004
Förlag
Fantasi Boeke (Edms) Bpk
ISBN-10
191976478X
ISBN-13
9781919764788