Bokdetaljer
Format
Kindle
Sidor
98
Språk
Afrikaans
Publicerad
Nov 20, 2012
Förlag
Human & Rousseau
ISBN-10
0798162953
ISBN-13
9780798162951
Beskrivning
In die skoolmeisie van Kroonstad se eerste kaalvoetgedigte het jong lesers hulleself herken en dit opgeraap. Maar op 18 was Krog se debuutbundel, Dogter van Jefta, reeds so ryp dat sy oud en jonk onder haar lesers kon tel. Januarie-suite, wat twee jaar later verskyn het, is in 1973 met die Eugène Marais-prys bekroon. Eerste gedigte is die heruitgawe van hierdie tydlose bundels.