Beskrivning
Ranna Abramson skuil van die gereg ná die dood van drie mans na aan haar. As ’n guns aan die geheimsinnige Adriana de Klerk gebruik sy en Alex Derksen hul dekmantel as joernaliste om ’n aanval op ’n vrou onder Adriana se beskerming te ondersoek. Dit lei hulle na ’n skokkende ontdekking – ’n nuwe leidraad oor die verdwyning van ’n talentvolle matriekmeisie ses jaar gelede.
Die derde boek in Irma Venter se gewilde S-reeks.
Die derde boek in Irma Venter se gewilde S-reeks.
Bokdetaljer
Format
Kindle
Sidor
369 sidor
Språk
Engelska
Publicerad
sep 1, 2014
Förlag
Human & Rousseau
Upplagor
2 utgåvor
ISBN-10
0798167408
ISBN-13
9780798167406