描述
Die kat met die hoed is terug met ’n span piepklein moeilikheidmakers, en daar wag nog ’n holderstebolder avontuur op Sonja en haar boetie. Hierdie is ’n nuwe Afrikaanse uitgawe van Dr. Seuss se The Cat in the Hat Comes Back, vertaal deur die bekroonde kinderboekskrywer en
-vertaler, Jaco Jacobs.
-vertaler, Jaco Jacobs.
书籍详情
格式
精装书
页数
72 页
语言
南非荷兰语
已发布
7月 1, 2022
出版商
Protea Boekhuis
版本
61 个版本
ISBN-10
1485312477
ISBN-13
9781485312475