Die losprys

Die losprys

还没有评分
Oct 8, 2015 · 英语 · Kindle (351 页数)
加入书架

评价这本书


导出书籍日志

书籍详情

格式 Kindle
页数 351
语言 英语
已发布 Oct 8, 2015
出版商 CHRISTELIKE UITGEWERSMPY

描述

In DIE LOSPRYS word Shannon Bliss op die ouderdom van sestien ontvoer.
Ná elf jaar het sy ontsnap en wil met haar familie herenig word, maar dit is nie so eenvoudig nie ...
Shannon besef haar vryheid beteken nie haar moeilikheid is verby nie en kontak Matthew Dane, ’n privaatspeurder en voormalige polisieman, om haar te help. Die misdaad-familie in wie se kloue Shannon beland het, dink sy is dood, maar as hulle moet uitvind sy leef nog, sal niks hulle keer om haar stil te maak nie.
As geregtigheid moet geskied, en as Shannon weer ’n normale lewe wil lei, moet Matthew presies weet wat met haar gebeur het, ongeag watter geheime oopgekrap gaan word.
加入书架

评价这本书


导出书籍日志