Die Tehran-inisiatief

Die Tehran-inisiatief

还没有评分
Jan 2, 2014 · 英语 · Kindle (517 页数)
加入书架

评价这本书


导出书籍日志

书籍详情

格式 Kindle
页数 517
语言 英语
已发布 Jan 2, 2014
出版商 CHRISTELIKE UITGEWERSMPY

描述

CIA-agent David Shirazi en sy span is in DIE TEHRAN-INISIATIEF op ’n belangrike sending wat die wêreld van ’n katastrofe kan red.
Sal hulle ’n kernoorlog tussen Iran en Israel kan verhoed? Hierdie oorlog sal nie net verwoesting in die Midde-Ooste saai nie, maar wêreldwyd oliepryse die hoogte laat inskiet en ’n geweldig negatiewe impak op die wêreldekonomie hê ...
In hierdie spanningsverhaal wat afspeel in die hedendaagse Midde-Ooste hou New York Times-topverkoper-outeur Joel C. Rosenberg lesers se aandag vasgevang met sy boeiende skryfstyl.
Die aksiebelaaide intrige in DIE TEHRAN-INISIATIEF word so lewensgetrou beskryf, dit laat jou wonder: Is dit fiksie, of is dit werklik? En sê nou dit gebeur regtig?
加入书架

评价这本书


导出书籍日志