Die vreemdeling

Die vreemdeling

还没有评分
Oct 9, 2014 · 南非荷兰语 · Kindle (334 页数)
加入书架

评价这本书


导出书籍日志

书籍详情

格式 Kindle
页数 334
语言 南非荷兰语
已发布 Oct 9, 2014
出版商 CHRISTELIKE UITGEWERSMPY

描述

DIE VREEMDELING vertel die verhaal van Eliza wat tien jaar tevore na Wyatt-boorde gekom het. Nou is sy ’n weduwee met drie kinders en het ’n berg skuld wat sy alleen moet wegwerk. Maar sy het geen idee hoe om ’n boord alleen te behartig nie.
Wanneer ’n vreemdeling opdaag, dink Eliza dat hy geensins anders is as die ander werksoekers gedurende die Depressie nie. Maar die familiariteit waarmee Gabe na die plaas omsien, laat onbeantwoorde vrae ontstaan. Met ’n kwesbare hart word Eliza in sy wêreld ingetrek. Eliza is ook bang dat Gabe ’n verlede en motiewe wegsteek wat alles in die wiele kan ry waarvoor sy vir haar en haar kinders baklei.
DIE VREEMDELING speel af in die vroeë 1900’s en is ’n aangrypende verhaal van lewens wat deur behoeftes en omstandighede, familie en liefde verbind word.
加入书架

评价这本书


导出书籍日志