书籍详情
格式
Kindle
页数
264
语言
南非荷兰语
已发布
Mar 18, 2015
出版商
Lux Verbi
ISBN-10
0796318964
ISBN-13
9780796318961
描述
Maria is bloedjonk, en swanger. Op die klein Nederlandse dorpie waar haar stiefpa predikant is, is dit ongehoord. Sy word inderhaas na haar tante weggestuur om uit die oog van die dorp geboorte te gee. Wie is haar dogter Mara se pa? En sal Maria Mara kan leer liefkry?