Niggie

Niggie

还没有评分
2013 · 南非荷兰语 · Kindle · 6 个版本
加入书架

评价这本书


导出书籍日志

描述

Niggie speel af in die laaste maande van die Anglo-Boereoorlog. ’n Groepie Boerekrygers onder wie twee natuurwetenskaplikes, Ben Maritz en Reitz Steyn, vertrek uit die Kolonie om ’n getraumatiseerde jongeling na sy ouerhuis in die Vrystaat te neem. Op hulle tog word hulle ’n paar weke lank in ’n klein opvangskamp deur lede van generaal Bergh se kommando aangehou. Terwyl hulle ’n opdrag vir die generaal uitvoer, word Reitz en Ben egter gewond en daarna op ’n nabygeleë plaas deur drie Boerevroue verpleeg, waar hulle tot aan die einde van die oorlog vertoef.
Op die oog af ’n eenvoudige gegewe, maar wat Ingrid Winterbach daarmee doen, daarin lê die verrassende van hierdie roman.
Hierdie roman is bekroon met die Hertzogprys in 2004.

书籍详情

格式 Kindle
页数 210 页
语言 南非荷兰语
已发布 4月 1, 2013
出版商 Human & Rousseau
ISBN-10 0798163356
ISBN-13 9780798163354
加入书架

评价这本书


导出书籍日志