Om bly te wees

Om bly te wees

还没有评分
2010 · 南非荷兰语 · Kindle
加入书架

评价这本书


导出书籍日志

描述

Brooke en Peter se huwelik word tot die uiterste beproef terwyl hul driejarige Hayley om haar lewe veg. In OM BLY TE WEES moet die Baxter-familie mekaar ondersteun al lyk selfs gebed buite bereik.
In plaas daarvan om na Brooke te draai om Hayley se ongeluk te verwerk word Peter deur selfverwyt verteer en soek hy op ander maniere troos. Sy besluite slinger hom in ’n bodemlose diepte wat nie net dreig om sy verhouding met sy vrou te vernietig nie, maar ook sy lewe.
In OM BLY TE WEES kom die Baxters te staan voor seer en verlies, maar ’n troue bring weer vir almal ’n rede om te glimlag. Brooke en haar gesin moet hul terugslae verwerk en die toekoms tegemoetgaan. Maar die verlies van ’n baie spesiale vrou in hul lewe sal almal vir altyd verander.
OM BLY TE WEES is die vierde boek in die gewilde VERNUWING-reeks.

书籍详情

格式 Kindle
页数 303 页
语言 南非荷兰语
已发布 Aug 30, 2010
出版商 CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
加入书架

评价这本书


导出书籍日志