Danda

尚無評分
1974 · 英語 · 平裝書 · 2 個版本
加入書架

評價這本書


出口書籍日誌

描述

Die klassieke Afrikaanse kinderverhaal, verwerk deur die skrywer en heruitgegee met 'n nuwe omslag.

Danda (Daniël Daneel) vertrek sonder die medewete van sy pleegouers met sy tuisgemaakte vlot, sy nagapie, kraai, ratel en hond om sy pa in ’n ver hawe te gaan soek. Op die avontuurreis kom hy byna om in stormwater, verloor sy vlot, raak beseer, en loop boonop die uitgeslape leegleêr oom Sarel Vetvoet raak. Ook krokodille en seekoeie word ’n bedreiging.

Die troeteldiere en Vetvoet sorg vir humoristiese afwisseling. Danda maak ook kortstondig kennis met die Portugese meisie Rosina. Die motief van natuurbewaring teen die agtergrond van ’n subtropiese wêreld in Afrika is sterk aanwesig.

書籍詳情

格式 平裝書
語言 英語
已出版 Jan 1, 1974
出版商 Tafelberg

類型

加入書架

評價這本書


出口書籍日誌