Die pienk skoolspook

Die pienk skoolspook

尚無評分
2013 · 南非荷蘭語 · Kindle
加入書架

評價這本書


出口書籍日誌

描述

Moet ook nie Kwaaikofski se derde speursaak misloop nie!
Kommisarek, die skool se opsigter, het ’n groot probleem: hy glo dit spook by die skool. Die afgelope paar aande hoor hy snaakse geluide en sien vreemde, onaardse skaduwees op die skoolterrein rondsluip. Kwaaikofski skrik natuurlik nie vir ’n koue pampoen nie en hy besluit dadelik om ondersoek in te stel. Maar toe hy die pienk skoolspook een aand om middernag van aangesig tot aangesig aanskou, is selfs hý nie meer so braaf nie . . .

書籍詳情

格式 Kindle
頁數 42 頁
語言 南非荷蘭語
已出版 Feb 15, 2013
出版商 Human & Rousseau
ISBN-10 0798163607
ISBN-13 9780798163606
加入書架

評價這本書


出口書籍日誌