Buchdetails
Beschreibung
En die volgende dag . . . is dit asof niks gebeur het nie. Want niks kán tussen hulle gebeur nie. Nooit nie. Tot hulle saam Afrika toe gestuur word, waar die ietwat ongerieflike slaapreëlings dit moeilik maak om saam te werk – en onmoontlik om dáárdie aand te vergeet!