설명
Daardie aand . . . toe dokter Violet Connelly hom soen, vergeet dokter Evan Hunter dat hy haar hoof is.
En die volgende dag . . . is dit asof niks gebeur het nie. Want niks kán tussen hulle gebeur nie. Nooit nie. Tot hulle saam Afrika toe gestuur word, waar die ietwat ongerieflike slaapreëlings dit moeilik maak om saam te werk – en onmoontlik om dáárdie aand te vergeet!

책 세부 정보
형식
킨들
페이지
178 페이지
언어
아프리칸스어
출판됨
9월 28, 2015
출판사
Jacklin Enterprises
ISBN-10
1415029075
ISBN-13
9781415029077