Beschreibung
Ten spyte daarvan wil iemand opklim. Maar reeds aan die voet van die berg verwelkom ’n bordjie hom waarop geskryf staan: “Sien, as jy kan.” – Die man steek vas, maar gaan dan tog verder en begin om tree vir tree na die pad onder sy voete te kyk. Wat kan hy te wagte wees?
Die Ruwe Berg is die gelykenis van ’n boekkunstenaar.