Die ruwe berg

Die ruwe berg

Inga betyg ännu
2015 · Afrikaans · Inbunden
Lägg till på hyllan

Betygsätt denna bok


Exportera bokjournal

Beskrivning

Daar was eendag … lank gelede, of miskien gister eers … ’n legendariese berg. Niemand wat teen die berg uitgeklim het, was ooit weer soos voorheen nie. Gevolglik is almal in die land te bang om teen die berg uit te klim. Mense vermy dit selfs om naby die berg te kom.

Ten spyte daarvan wil iemand opklim. Maar reeds aan die voet van die berg verwelkom ’n bordjie hom waarop geskryf staan: “Sien, as jy kan.” – Die man steek vas, maar gaan dan tog verder en begin om tree vir tree na die pad onder sy voete te kyk. Wat kan hy te wagte wees?

Die Ruwe Berg is die gelykenis van ’n boekkunstenaar.

Bokdetaljer

Format Inbunden
Sidor 28 sidor
Språk Afrikaans
Publicerad Feb 1, 2015
Förlag Protea Boekhuis
ISBN-10 148530119X
ISBN-13 9781485301196

Genrer

Lägg till på hyllan

Betygsätt denna bok


Exportera bokjournal