Buchdetails
Beschreibung
Toe sy hom afsê, besluit Henk egter om wraak te neem. Met 'n video op YouTube. En 'n onvleiende foto van Kristie daarby.
Eers is sy in sak en as toe almal by die skool haar daaroor terg. Maar dan onthou sy van 'n foto wat sy eenkeer van hóm geneem het, een waarmee sy hom kan terugkry.
Wat volg is 'n reeks wraakpogings wat al hoe erger word ...
Waar gaan dit eindig - en is wraak regtig altyd so soet?
(flapteks)