Wraak

Wraak

아직 평점이 없습니다
Jan 1, 2013 · 아프리칸스어 · 페이퍼백 (132 페이지)
서가에 추가

이 책 평가하기


도서 일지 내보내기

책 세부 정보

형식 페이퍼백
페이지 132
언어 아프리칸스어
출판됨 Jan 1, 2013
출판사 LAPA Uitgewers
ISBN-10 0799355038
ISBN-13 9780799355031

설명

Kristie was dolverlief op Henk die eerste oomblik toe sy hom gesien het. Maar intussen het haar oë oopgegaan, baie dankie. Sy is moeg vir die feit dat hy net aan homself dink. Moeg vir sy wit tandepastaglimlag wat glo sy handelsmerk is. Moeg vir Henk die Hunk wat glo hy maak alle meisies se knieë lam.

Toe sy hom afsê, besluit Henk egter om wraak te neem. Met 'n video op YouTube. En 'n onvleiende foto van Kristie daarby.

Eers is sy in sak en as toe almal by die skool haar daaroor terg. Maar dan onthou sy van 'n foto wat sy eenkeer van hóm geneem het, een waarmee sy hom kan terugkry.

Wat volg is 'n reeks wraakpogings wat al hoe erger word ...

Waar gaan dit eindig - en is wraak regtig altyd so soet?

(flapteks)
서가에 추가

이 책 평가하기


도서 일지 내보내기