Die donker geheim

Die donker geheim

还没有评分
Nov 6, 2014 · 南非荷兰语 · Kindle (366 页数)
加入书架

评价这本书


导出书籍日志

书籍详情

格式 Kindle
页数 366
语言 南非荷兰语
已发布 Nov 6, 2014
出版商 CHRISTELIKE UITGEWERSMPY

描述

Die FBI en die plaaslike polisie het Charlotte Graham se ontvoerders ná vier jaar opgespoor, doodgeskiet en haar bevry.
Maar sy het nooit ’n woord vir enigiemand gesê oor daardie vier jaar nie. Wanneer ’n verslaggewer besluit om ’n boek oor die ontvoering te skryf, moet Charlotte besluit of sy die stilte gaan verbreek wat haar familie vir jare beskerm het.
Bryce Bishop ken nie vir Charlotte nie, maar weet net sy het munte om aan hom te verkoop. Hoe beter hy Charlotte leer ken, hoe meer stel hy in haar belang. Maar haar verlede is ’n struikelblok wat haar selfs ’n reuse erfporsie sal laat prysgee.
DIE DONKER GEHEIM draai om ’n misdaad wat die polisie gedink het opgelos is, maar nou net die begin van ’n nuwe hoofstuk blyk te wees ...
加入书架

评价这本书


导出书籍日志