Sieners

Sieners

还没有评分
1999 · 南非荷兰语 · 平装书
加入书架

评价这本书


导出书籍日志

描述

In die skaduwee van die visioene van Siener van Rensburg en Nostradamus ondersoek doktor Mariaan Dreyer en Neville Botha van die Suid-Afrikaanse Buro vir Paranormale Sake die bedrywighede van 'n bose mag wat 'n nuwe wêreldorde daar wil stel.
In die proses kry hulle te doen met neo-Nazi's en fanatiese rassistiese elemente wat beplan om die staatspresident te vermoor.
Hulle word gekonfronteer deur spoke van die verlede en kry te doen met onverklaarbare verskynsels wat hul lewens onherroeplik verander.
In hierdie aksie-belaaide derde bundel oor die avonture van die Buro vir Paranormale Sake word die leser self gekonfronteer met die vraagstukke waarmee die ondersoekspan worstel.
Die skokkende inligting en gebeure in "Sieners", wat normaalweg onder die dekmantel van geheimhouding versteek word, kan niemand onaangeraak laat nie.

书籍详情

格式 平装书
页数 282 页
语言 南非荷兰语
已发布 1月 1, 1999
出版商 Perskor
ISBN-10 0628037554
ISBN-13 9780628037558
加入书架

评价这本书


导出书籍日志