Begin Jou Eie Besigheid

Begin Jou Eie Besigheid

No ratings yet
2011 · English · Paperback
Add To Shelf

Rate this book


Export Book Journal

Description

In tye van onsekerheid en verandering, is die veiligste plek vir jou toekoms as dit in jou eie hande le. Baie Suid-Afrikaners wil graag entrepreneurs word, maar hulle is nie altyd seker waar om te begin nie. Entrepreneurskap hou baie geleenthede in, maar daar is ook slaggate wat jy moet vermy om seker te maak jy kry die beste uit jou nuwe besigheid. Begin jou eie besigheid het ten doel om vir jou, die kleinsake-eienaar, die essensiele raad te gee wat jy nodig het om in jou entrepreneursonderneming te slaag sonder om van duur konsultante gebruik te maak. Die boek is kort en ter sake, en voorsien praktiese inligting oor hoe om jou besigheid doeltreffend te bedryf.

Book Details

Format Paperback
Pages 192 pages
Language English
Published Apr 1, 2011
Publisher Bookstorm
ISBN-10 1920434186
ISBN-13 9781920434182
Add To Shelf

Rate this book


Export Book Journal