Book Details
Format
Kindle
Pages
36
Language
Afrikaans
Published
Jul 1, 2013
Publisher
LAPA Uitgewers
Description
Is jy dapper genoeg om in die kas te loer? Die kas in Denver se kamer is die geheime ingang na ’n kasteel vol monsters en een van die monsters het Denver en Meyer se hulp nodig. Frank is eensaam. Daarom besluit hy dis tyd om ’n meisie te kry. Maar om die perfekte meisie vir ’n groot groen monster te kry, is glad nie so maklik nie!