Die rooi koord

Die rooi koord

No ratings yet
Jun 12, 2014 · English · Kindle (323 pages)
Add To Shelf

Rate this book


Export Book Journal

Book Details

Format Kindle
Pages 323
Language English
Published Jun 12, 2014
Publisher CHRISTELIKE UITGEWERSMPY

Description

Twee vroue, meer as ’n eeu van mekaar verwyder, maar tog verbind deur ’n verweerde joernaal terwyl hulle worstel met God, hul mans en hulleself ... Tot hulle die omhelsing aanvaar van die Een wat hulle onvoorwaardelik liefhet.
Ná Sierra Madrid se lewe omvergegooi is, erf sy ’n spesiale kwilt en joernaal van haar voorouer Mary Kathryn McMurray. Kathryn was ’n jong vrou wat ontwortel is en op pad na Oregon baie teëspoed beleef het. Al word die vroue deur omstandighede en tyd geskei, sien Sierra dat baie van hulle probleme ooreenstem. Die pad is vir beide vroue baie moeilik en dit neem lank om te aanvaar en te vergewe. Maar albei gee hulle oor aan God se soewereiniteit en aanvaar sy onvoorwaardelike liefde om vrede en berusting te ervaar.
DIE ROOI KOORD is ’n verhaal vol moed en uithouvermoë en die wete dat God elkeen volkome liefhet.
Add To Shelf

Rate this book


Export Book Journal