Description
Sy onvolmaakte juweel . . .
Toe sjeik Zahir Ra’if Kwarisji met ’n Westerse vrou getrou het, het dit oproer in sy familie veroorsaak. Daarby was sy troue met Sapphire Marshall die grootste fout in Zahir se persoonlike lewe.
Koud en hard soos die edelsteen waarna sy genoem is, verlaat Sapphire die koninkryk voordat sy die huweliksbed deel. Dit laat Zahir om die skande alleen te hanteer – en vyf miljoen pond armer.
Nou word sy vrou in sy woestyn opgemerk en voordat sy kan wegkom, besluit Zahir om haar eens en vir altyd uit sy gedagtes te kry. En hy gaan begin deur sy huweliksnag te eis!

Book Details
Format
Kindle
Pages
142 pages
Language
Afrikaans
Published
Jun 9, 2014
Publisher
Jacklin Enterprises
ISBN-10
1415024030
ISBN-13
9781415024034