Description
"Ek haal die brief vinnig uit die koevert en voel hoe my hart al harder pomp toe die eerste sin begin met: 'We hereby wish to congratulate Miss Mia Basson on being chosen as a winner...'
Sherbet!! As hierdie 'n movie was, het trompetgeskal nou die stilte versteur!"
Toe Mia as een van die twintig wenners van 'n internasionale opstelwedstryd vir 'n week na Washington genooi word, ken haar opgewondenheid geen perke nie. En toe die aantreklike Taneli Turinin van Finland ook nog haar geselskap begin opsoek in die groep, loop haar beker oor. Maar dan ontvang sy die boodskap dat wesens uit die buitenste ruim met haar wil kontak maak, want sy dra die teken.

Book Details
Format
Paperback
Pages
103 pages
Language
Afrikaans
Published
Jan 1, 1998
Publisher
Tafelberg
ISBN-10
0624037002
ISBN-13
9780624037002