Die voëltjies se ABC

Die voëltjies se ABC

No ratings yet
2011 · Afrikaans · Hardcover
Add To Shelf

Rate this book


Export Book Journal

Description

Piet Grobler (1959) is 'n welbekende, veelbekroonde en internasionaal erkende Suid-Afrikaanse kinderboek-illustreerder, sowel as 'n gevestigde kunstenaar wat se werk plaaslik en oorsee aftrek geniet. In hierdie boekie beeld Piet Grobler die alfabet op sy eiesoortige, baie oorspronklike manier uit. By elke letter laat hy die voeltjie iets se en doen; een drink 'n glas leeg en breek 'n wind op (Burp!), 'n ander sit rustig op 'n tak tot 'n appel op sy kop val (Doink!), en ander voeltjies eet wurms (Njam!) of le eiers (Plop!). Elke letter beslaan twee bladsye. Daar word telkens hoof- en kleinletters verskaf. Die interaksie tussen teks en illustrasie is baie snaaks: So breek 'n houtkapper 'n "T" met sy snawel middeldeur (Tok-tok-tok …) en maak 'n ander voel sy nes bo in die "Y". Die voeltjies se ABC is 'n bekoorlike boekie wat vir ieder en elk plesier sal verskaf!

Book Details

Format Hardcover
Pages 52 pages
Language Afrikaans
Published Sep 1, 2011
Publisher Protea Boekhuis
ISBN-10 1869195086
ISBN-13 9781869195083
Add To Shelf

Rate this book


Export Book Journal